Namdeli launches BOMBROOD

Bom Brood

Maak reg vir die lekkerste vet-gevulde Tuisgemaakte French loaves – met geurige garlic of cheese & biltong! Of dalk ‘n lekker gevulde BOM BROOD se LANDMYN met Jalapeño, Garlic & Cheese • BOM Brood™️ is eenvoudig die maatstaf van wat ‘n braai brood moet wees💣🥖🏆 “Die BOM vd Braai”

🥖 We launched BOM Brood in our bakery last Friday and it was a hit. It you don’t see it on our shelves, ask the store attendant.

Kom loer gerus in by ons en sien waaroor al die buzz gaan!

Bom Brood is ‘n gevulde long loaf of ronde brood ruimtelik gevul met die lekkerste bestanddele, perfek vir die braairooster, die oond, of sommer net so op die snyplank. Dis beskikbaar in die volgende geure: CLASSIC GARLIC & CHEESE • HAM, GARLIC & CHEESE • CHILLI, GARLIC & CHEESE • BACON & CHEESE • JALAPEÑO, GARLIC & CHEESE • BILTONG & CHEESE • SOURDOUGH, GARLIC & CHEESE.

Kom kry joune voor dit uitverkoop!

📍NamDeli, 6 Coenru St, Stikland

📲 WhatsApp vir info: 064 698 6240

Scroll to Top